Dit was so ‘n voorreg om Nanette en Pierre-Benn se eerste babatjie te kon afneem! Ten spyte van al ons pogings wou die pragtige klein seuntjie net niks weet van slaap nie en het vreeslik belang gestel in alles wat om hom aangaan. Gelukkig het die slaap hom einde ten laaste darem oorval en kon ons die paar kaal foto’s neem wat sy ma so graag wou hê om daardie kleinste lyfie vir ewig te kan onthou!

De Villiers-27

De Villiers-4

De Villiers-7

De Villiers-6De Villiers-5

De Villiers-8

De Villiers-12

De Villiers-13

De Villiers-2

De Villiers-18De Villiers-16

De Villiers-19

De Villiers-30

De Villiers-31

De Villiers-25

De Villiers-22

August 5th, 2015|Newborn Shoots|0 Comments

Leave A Comment