Ek is so bly saam met Nadia en Alec dat Alexander uiteindelik hier is! Hulle het lank gewag vir die babatjie en was dit nie die moeite werd nie. Hy is die oulikste, rustigste en mees tevrede baba wat jy jou kan indink. Ek is seker hy gaan vir hulle net vreugde bring. Die honde is vreeslik beskermend teenoor hulle nuwe boetie en het my selfs ‘n paar keer probeer blok as ek te naby kom om ‘n foto te neem, maar ek dink hulle besef ook dat hulle status as nommer een in die huis so ‘n bietjie in gedrang is!

Dit was heerlik om die oggend saam met julle vyf deur te bring. Geniet julle pragtige seuntjie!

Alexander-6

Alexander-7

Alexander-57

Alexander-8

Alexander-14

Alexander-9

Alexander-10

Alexander-11

Alexander-12

Alexander-13

Alexander-20

Alexander-22

Alexander-18

Alexander-21

Alexander-19

Alexander-27

Alexander-28

Alexander-25

Alexander-29

Alexander-31

Alexander-32

Alexander-33

Alexander-58

Alexander-55

Alexander-56

Alexander-40

Alexander-41

Alexander-42

Alexander-43

Alexander-44

Alexander-45

Alexander-35

Alexander-36

Alexander-37

Alexander-39

Alexander-46

Alexander-47

Alexander-54

Alexander-52

Alexander-51

Alexander-53

February 23rd, 2017|Newborn Shoots|0 Comments

Leave A Comment