Dit is nie ‘n storie wat almal kan vertel nie. Marelie en Trix was vriendinne op skool en daarna het hulle vir ‘n ruk lank ver van mekaar gewoon. Altwee het onlangs toevallig na die Kaap verhuis en uitgevind dat hulle altwee swanger is. Die twee vriendinne het toe mekaar as “buurvroue” in die hospitaal raakgeloop en op dieselfde dag elkeen ‘n baba dogtertjie ryker geword! Ek het die wonderlike voorreg gehad om altwee die spesiale babatjies af te neem en vandag deel ek Marelie en Andre se beeldskone poppie se foto’s met julle. Ek is versot op die pragtige baba kamer! Marelie het alles self beplan en by mekaar gesit. Al die houtwerk is deur haar broer gedoen en die hekelwerk deur haar skoonsus. Wat ‘n span!

Lika-45

Lika-17

Lika-2

Lika-15

Lika-14

Lika-44

Lika-10

Lika-8

Lika-11

Lika-16

Lika-18

Lika-20

Lika-22

Lika-19

Lika-38

Lika-40

Lika-41

Lika-29

Lika-24

Lika-23

Lika-5

Lika-25

Lika-26

Lika-27

Lika-28

Lika-7

Lika-30

Lika-31

Lika-32

Lika-33

Lika-34

Lika-35

Lika-36

Lika-43

Lika-6