Dit is altyd ‘n plesier om die pragtige gesin by hulle prentjie mooi huis af te neem. Nou soveel te meer wat daar twee borrelende rooikop seuntjies is! Die twee boeties is net te oulik vir woorde en dis so dierbaar om te sien hoe klein Sion reeds ‘n heldeverering vir sy ouboet het en hom alles wil nadoen. Wat ‘n voorreg!
Leave A Comment