Dis vir my ‘n reuse voorreg om ‘n gesin se mylpale te kan dokumenteer. In die Smith’s se geval het ons hulle swangerskap, pasgebore baba en nou Alexander se een jaar oud foto’s geneem teen dieselfde agtergrond – in hulle huis en op hulle gusnteling strand (waar Alexander vir seker in sy pa se Surf-spore gaan volg!) Dan kan mens so mooi sien hoe die gesin, die huis en die honde moes groei en aanpas by die nuwe mensie wat by hulle aangesluit het. En wat ‘n fees is dit nie! Hierdie klein mannetjie loop oor van persoonlikheid, energie en selfvertroue en hou hulle behoorlik op hulle tone! Geniet hom!

Smith Familie-1

Smith Familie-5

Smith Familie-6

Smith Familie-7

Smith Familie-8

Smith Familie-65

Smith Familie-3

Smith Familie-4

Smith Familie-32

Smith Familie-31

Smith Familie-13

Smith Familie-15

Smith Familie-17

Smith Familie-18

Smith Familie-20

Smith Familie-21

Smith Familie-22

Smith Familie-24

Smith Familie-60

Smith Familie-26

Smith Familie-27

Smith Familie-29

Smith Familie-30

Smith Familie-28

Smith Familie-33

Smith Familie-35

Smith Familie-36

Smith Familie-61

Smith Familie-39

Smith Familie-40

Smith Familie-41

Smith Familie-62Smith Familie-45

Smith Familie-46

Smith Familie-63

Smith Familie-49

Smith Familie-50

Smith Familie-51

Smith Familie-52

Smith Familie-42

Smith Familie-43

Smith Familie-54

Smith Familie-55

Smith Familie-56

Smith Familie-64

Smith Familie-53

February 20th, 2018|Family Shoots|0 Comments

Leave A Comment