Die lewe met ‘n pasgebore nuwe baba in die huis is terselfde tyd dol en rustig, deurmekaar en vreedsaam en definitief onvoorspelbaar. Alles kom tot stilstand en jou fokus verskuif vir ‘n wyle volledig na die klein wonderwerkie wat aan jou toevertrou is en dit verdwerg alles anders. Jy verkyk jou aan elke detail en koester elke geluidjie en gesigsuitdrukking. Hierdie eerste rukkie voel dalk soos ‘n ewigheid, maar dis binne ‘n oogwink verby. Daarom neem ek dit af soos dit is. Nat hare omdat die oggend nie uitgedraai het soos dit moes nie, babas wat net nie wil slaap of neergesit wees nie. Alles, alles daarvan is mooi en so so kosbaar.

Bienne-37

Bienne-2

Bienne-6

Bienne-5

Bienne-7

Bienne-8

Bienne-9

Bienne-10

Bienne-11

Bienne-12

Bienne-14

Bienne-16

Bienne-15

Bienne-22

Bienne-17

Bienne-21Bienne-20

Bienne-19

Bienne-24

Bienne-26

Bienne-25

Bienne-27

Bienne-23

Bienne-28

Bienne-30

Bienne-1

Bienne-31

Bienne-32

Bienne-33

Bienne-34

Bienne-35

Bienne-36

Bienne-38

Bienne-29

Bienne-50

Bienne-39

June 14th, 2017|Newborn Shoots|0 Comments

Leave A Comment