Ek het vir Ilze en Henk afgeneem net nadat hulle uitgevind het van hulle eersteling se koms. Dit was ‘n wonderlike voorreg om hulle weer te kon afneem en die vriendelike mannetjie te ontmoet! Hy was so ‘n plesier ek kon nie ophou foto’s neem nie. Die moment as ek die kamera op hom rig, kyk hy op en glimlag soos ‘n ou pro! Hoop julle geniet die oulike foto’s van Jakobus so baie soos ek.

Moller Gesin-4

Moller Gesin-1

Moller Gesin-3

Moller Gesin-5

Moller Gesin-6

Moller Gesin-8

Moller Gesin-7

Moller Gesin-10

Moller Gesin-11

Moller Gesin-12

Moller Gesin-16

Moller Gesin-14

Moller Gesin-18

Moller Gesin-20

Moller Gesin-22

Moller Gesin-23Moller Gesin-25

Moller Gesin-29

Moller Gesin-31

Moller Gesin-37

Moller Gesin-35

Moller Gesin-38

Moller Gesin-39

Moller Gesin-40

Moller Gesin-41

Moller Gesin-47

Moller Gesin-53

Moller Gesin-63

Moller Gesin-59Moller Gesin-61

Moller Gesin-64

Moller Gesin-66Moller Gesin-67

Moller Gesin-65

July 25th, 2015|Family Shoots|1 Comment

One Comment

  1. Maria Cloete September 7, 2015 at 1:00 am

    Dit is pragtige foto’s Helette! En n pragtige seun Ilze- Mare en Henk! Julle kan trots wees… xxmaria

Leave A Comment