Die Latsky’s is goeie vriende van ons en dit was so lekker om die borrelende, lewenslustige gesin te kon afneem! Te oordeel aan hoe skoon klein Gia was toe ons begin het en hoe lekker vuil sy was teen die einde, dink ek dis veilig om te sê die kinders het die sessie nog meer as ek geniet!

























Leave A Comment