‘n Vrolike gesin wat die gloed van die laaste sonstrale saam op die strand geniet. ‘n Babatjie wat vir alles uit sy maag uit lag. Dis mos nou genoeg om enige hart warm te maak en ‘n glimlag op jou gesig te sit. Dit herinner ons aan wat regtig belangrik is tussendeur die dol gejaag in hierdie deurmekaar wêreld waarin ons leef. Geniet die foto’s!






























12437″ />




















Leave A Comment