Janine en Marcel word eersdaag ‘n baba dogtertjie ryker en ek voel so geëerd dat hulle my met die taak toevertrou het om hierdie kosbare tyd en herinneringe vir hulle vas te vang. Hulle is so ‘n pragtige paartjie wat duidelik baie lief is vir mekaar, ek is seker hulle gaan wonderlike ouers wees. Dit was heerlik om hulle te ontmoet tydens hierdie fotosessie. Ek is nou self opgewonde oor die kleinding se koms en sien baie uit na ons volgende sessie. Ek is nogal nuuskierig om uit te vind of sy haar ma en pa se ongelooflike oë gaan erf, maar met die twee as ouers gaan sy in elk geval nie anders kan as om eenvoudig beeldskoon te wees nie!

February 18th, 2012|Maternity Shoots|6 Comments

6 Comments

  1. Phia March 8, 2012 at 12:14 pm

    Dit is pragtige, pragtige foto’s!!!!

  2. Carine Strydom March 9, 2012 at 9:40 am

    Beautiful! Beautiful! Baie dankie dat jy ons twee prag kinders so mooi afgeneem het. n Lieflike kreatiewe talent! 🙂

  3. Janine Fourie March 9, 2012 at 9:46 pm

    Helette, so baie dankie vir ons stunning fotos! Jy het die spesiale tyd in ons lewe in sulke mooi prentjies ontskep. Jy is n absolute blessing!

    Janine

  4. Helette March 9, 2012 at 11:23 pm

    Dankie vir die mooi woorde Janine, ek waardeer dit baie!!

  5. Christa March 11, 2012 at 6:00 am

    Dis is stunning, pragtige mooi fotos

  6. Susan Odendaal March 12, 2012 at 6:15 am

    Wow!! Dit is so mooi, ek wil sommer huil. Geniet laaste rukkie.

Leave A Comment