Die laaste keer wat ek die Du Plessis gesin gesien het was Nadia ‘n pasgebore babatjie en nou is sy ‘n pragtige, uitbundige dogtertjie wat binnekort ‘n ousus gaan word! Die wind het die middag van ons fotosessie glad nie saamgewerk nie en die arme Nadia ‘n paar keer in trane gehad, maar hulle het besluit om dapper deur te druk en te danke aan die ongure weer het mamma en pappa heelwat meer drukkies en soentjies gekry as wat andersins die geval sou wees. Dit het gesorg vir ‘n paar kosbare oomblikke wat ek kon vasvang van haar laaste rukkie as enigste kind. ‘n Spesiale tydjie wat elke ouer koester.

Du Plessis-14

Du Plessis-7

Du Plessis-54

Du Plessis-56

Du Plessis-1

Du Plessis-2

Du Plessis-3

Du Plessis-10

Du Plessis-18

Du Plessis-19

Du Plessis-20

Du Plessis-22Du Plessis-21

Du Plessis-17

Du Plessis-23

Du Plessis-12

Du Plessis-13

Du Plessis-8

Du Plessis-9

Du Plessis-11

Du Plessis-27

Du Plessis-28

Du Plessis-32Du Plessis-58

Du Plessis-57

Du Plessis-16

Du Plessis-29

Du Plessis-35

Du Plessis-34

Du Plessis-37

Du Plessis-38

Du Plessis-36

Du Plessis-39

Du Plessis-40

Du Plessis-44

Du Plessis-46

Du Plessis-48Du Plessis-47

Du Plessis-49

Du Plessis-50

Du Plessis-51

Du Plessis-52

Du Plessis-53

Du Plessis-41

Du Plessis-42

Du Plessis-43

March 7th, 2017|Maternity Shoots|0 Comments

Leave A Comment