Anina het vir my die mooiste Pinterest bord saamgestel as inspirasie vir hierdie fotosessie. Ek was so ‘n bietjie bekommerd dat ek dalk nie vir haar sal kan gee wat sy graag wil hê nie, maar die slag het die weer perfek saamgespeel. Aanvanklik was dit redelik bewolk en ons kon pragtige sagte foto’s kry, maar op die perfekte oomblik het die wolke begin opbreek en is ons bederf met ‘n skouspelagtige sonsondergang en sjampagne gekleurde lig. As dit kom by strand foto’s kan mens nie vra vir meer nie. En dan het ek boonop drie sulke oulike modelle ook gehad om mee te werk! Ek hoop julle hou so baie van die foto’s soos ek!

Anina-1

Anina-2

Anina-3

Anina-4

Anina-13

Anina-15

Anina-7

Anina-8

Anina-10Anina-11

Anina-12

Anina-23

Anina-16

Anina-17

Anina-28

Anina-29

Anina-30

Anina-32

Anina-33

Anina-34

Anina-35

Anina-36

Anina-24

Anina-26

Anina-27

Anina-25

Anina-37

Anina-39

Anina-42

Anina-44

Anina-47

Anina-48

Anina-49

Anina-50

Anina-51

Anina-53

Anina-55Anina-54

Anina-56

Anina-57

Anina-60

Anina-58

May 27th, 2017|Couples Shoots, Family Shoots|0 Comments

Leave A Comment