Ek het vir Anri amper 20 jaar gelede ontmoet in my eerste jaar in Minerva waar sy toe ‘n HK lid en sêrleier was. Ek het haar daarna nooit weer gesien nie en groot was my verbasing toe ek die navraag vir foto’s ontvang en haar gesig op haar WhatsApp profielfoto herken. Ons woon al vir jare in dieselfde dorp en loop mekaar nooit raak nie! Ons het die mooiste middag saam in Vergelegen spandeer en dit was ‘n absolute fees om haar pragtige gesin af te neem. Dit is die oulikste en vriendelikste drie kinders wat jy jou kan indink. Geniet die foto’s!

Human-3

Human-2

Human-5
Human-7

Human-8

Human-9

Human-11

Human-10

Human-12

Human-14

Human-15

Human-17Human-18

Human-20

Human-19

Human-21

Human-75

Human-26

Human-28

Human-29

Human-30

Human-32

Human-33

Human-34

Human-38

Human-36Human-37

Human-39

Human-41

Human-40

Human-42

Human-43

Human-44Human-45

Human-46

Human-54

Human-53

Human-55

Human-56

Human-58

Human-59

Human-61

Human-62

Human-63

Human-64

Human-65

Human-66

Human-51

Human-49Human-50

Human-69

Human-70

Human-71

Human-68Human-67

Human-73

November 5th, 2017|Family Shoots|0 Comments

Leave A Comment