Helette

/Helette

About Helette

This author has not yet filled in any details.
So far Helette has created 209 blog entries.

Sunset on the beach

I had a wonderful time with this beautiful family on Gordon's Bay beach recently. Except for a little wind, it was a perfect evening with a beautiful sunset and these two cutie pies just completes the picture! Thanks for asking me to take these photos, it was a privilege! Enjoy!

March 30th, 2015|Family Shoots|0 Comments

Jaco and Saige

This beautiful father and daughter session is enough to make your heart melt. Not only is Saige as gorgeous and free spirited as her name, but she clearly loves her dad to the moon and back. Her love and respect for him is visible in every photo. It was the most perfect evening in Gordon's Bay and with Saige peacefully playing in the sand during a magnificent sunset there wasn't a better way for them to say goodbye to her grandparents on the last day of their visit. And to top it off, they'll now have these photos to remember those precious moments forever!

March 26th, 2015|Family Shoots|0 Comments

SecretEats – Elgin

SecretEats celebrated their second birthday in the picturesque Elgin valley. They teamed up with Elgin Vintners and the talented chefs from Santa Anna's to treat their guests to an exquisite dining experience under the stars. The delicious slow smoked meat that featured in every dish was perfectly paired with some of Elgin Vintners best wines. As you can see from these photos, the evening was enjoyed thoroughly by each and everyone that was there, so be sure not to miss the next SecretEats event!

March 12th, 2015|Events|0 Comments

Werner and Bronwyn

Werner's proposal to Bronwyn was hands down one of the most romantic things I've ever seen. When he told me about his plans I got super excited and was so thankful that he chose me to photograph this very special event. My biggest worry was how I was going to contain the tears the moment he drops down on one knee to ask the big question! I am super sentimental and not to be trusted to remain dried eyed on such occasions. (Luckily, I managed!) For their 5ht anniversary as a couple, Werner took one photo from each year they have been together and had a poster made with a beautiful quote. He planned a romantic walk through the gardens at Vergelegen and placed the posters at strategic spots so that they can only be seen once you are right next to one of them. Bronwyn knew nothing about any [...]

January 25th, 2015|Couples Shoots|1 Comment

Behind-the-Scenes: Lisa Brown

My vriendin en super talentvolle mede-fotograaf, Samantha Clifton, het 'n portret sessie van die legendariese haar-en-gremeerkunstenaar Lisa Brown gedoen. Sy wou 'n paar "behind the scenes" foto's hĂȘ en het my gevra om saam te kom. Ek was maar al te gewillig! Sam doen baie styled shoots en haar werk is meer hoogmode georienteerd as myne. Dis altyd lekker om van ander te leer en Sam is een van daai mense by wie ek GEWELDIG baie leer, in alle opsigte. Dankie dat ek kon deel wees van julle fotosessie. Ek het dit so baie geniet. Lisa se kat, Prada, het elke nou en dan seker gemaak al die aandag verskuif na hom. Een van die snaakste oomblikke was toe Sam vir Lisa vra om kacoa of kaneel oor haar koffie te strooi sodat mens dit beter kon sien, was die naaste daaraan wat Lisa in haar ma se koskas kon [...]

January 14th, 2015|Styled Shoots|0 Comments

“Double date”

Mandie en Rynhardt het or die Desember vakansie bietjie in die Kaap kom kuier uit Potch en vir my gevra om iewers in daai tyd 'n lekker "fun" shoot saam met haar sussie en Hugo te doen. Min het ons toe geweet presies hoeveel daar gaan wees om te vier! Michelle en Hugo het verloof geraak en Mandie en Rynhardt het uitgevind hulle verwag hulle eerste baba. So dit was toe sommer 'n "maternity" en verlowings sessie in een! En was dit nie pret nie! Ek het lanklaas mense ontmoet wat so gemaklik in mekaar se geselskap is en wat so maklik en so baie kan lag. My grootste uitdaging was om die kamera te kon stilhou! Ek het behoorlik met seer lag spiere huis toe gegaan. Baie, baie dankie vir die heerlike sessie, ek het elke oomblik daarvan geniet. Julle is twee pragtige paartjies en ek wens julle net [...]

December 18th, 2014|Couples Shoots|0 Comments

Opperman gesin

Die Opperman gesin het nog 'n pragtige seuntjie ryker geword! Alhoewel hulle tans in Seychelles woon was dit groot 'n voorreg vir my om ook die kosbare tyd in hulle lewe te kon vasvang tydens hulle onlangse kuier in Suid-Afrika. Dit was 'n heerlike ontspanne fotosessie in hulle huis waar elkeen doen wat hulle elke dag doen. Baie dankie dat ek weer julle foto's kon neem, ek het dit geweldig baie geniet! Geniet julle oulike seuntjies en hoop ons sien mekaar gou weer!

October 30th, 2014|Family Shoots, Newborn Shoots|0 Comments

Fourie Gesin

Dit was n reuse plesier om die pragtige Fourie gesin af te neem! Terblanche het besluit om vir Marcia gesinsfoto's as 'n verjaarsdag geskenk te gee en om dit ekstra spesiaal te maak het ons die foto's op die dag van haar verjaarsdag geneem! Klein Ethan was 'n ster en het met sy oulike, ondeunde gesiggie en dierbare geaardheid gesorg vir fantastiese foto's. Baie dankie aan die Fourie gesin dat julle my gekies het om die spesiale tyd in julle lewe vas te vang. Dit was 'n groot voorreg! Hoop jy hou van jou geskenk Marcia! ;-)

October 26th, 2014|Family Shoots|0 Comments

Nadia du Plessis

Die Du Plessis het 'n paar dae gelede hulle eerste baba dogtertjie in die gesin verwelkom en dis so spesiaal om die eerste kosbare oomblikke saam met hulle te kon deel en vasvang. Nadia is 'n dierbare rustige babatjie en ek is seker sy gaan vir hulle net plesier wees en tonne geluk bring!

October 16th, 2014|Newborn Shoots|0 Comments

Lilly

Ontmoet die nuutste toevoeging tot ons familie! Hennie en my niggie Christelle se pragtige Lilly is genoeg om my behoorlik broeis te maak. Sy het dwarsdeur die fotosessie so lekker geslaap, ons kon behoorlik popspeel! Sy het ons toegelaat om al wat 'n hoedjie is op te sit en haar rond te skuif na hartelus sonder om eers een keer haar ogies oop te maak. Rustiger kry mens nie. Geniet elke kosbare oomblik met julle blommetjie en dankie dat ek so lekker met haar kon speel vir die foto's!

October 14th, 2014|Newborn Shoots|0 Comments