Carien en Andreas verhuis eersdaags na Kananda en wou ‘n paar kosbare familie oomblikke vasvang om saam te neem. Hulle moet ook hulle twee liefling honde hier agterlaat, so dit maak die foto’s sommer nog meer spesiaal. Ons het ‘n heerlike winters-namiddag saam deurgebring en daar was lekker baie gelag en gehuil. Selfs ek het trane in my oë gekry toe Andreas se ma aangedaan raak omdat sy eersdaags van haar kind moet afskeid neem. Die afskeid is nooit lekker nie, maar ek wens julle alles van die beste toe en glo dat julle ‘n wonderlike tyd daar gaan hê en fantastiese herinneringe gaan maak wat julle vir ewig met julle gaan saamdra. Baie dankie dat ek die foto’s vir julle kon neem om die verlange so bietjie meer draaglik te maak in altwee lande!

Carien-1

Carien-8

Carien-10

Carien-11

Carien-14

Carien-13

Carien-6

Carien-16

Carien-18

Carien-20Carien-19

Carien-23

Carien-28

Carien-27Carien-26

Carien-25

Carien-33

Carien-31

Carien-34

Carien-35

Carien-30

Carien-36

Carien-37

Carien-58

Carien-57

Carien-42

Carien-59

Carien-46

Carien-50

Carien-51

Carien-54

Carien-55

Carien-60

Carien-61

Carien-62Carien-63

Carien-64

Carien-65

Carien-66

Carien-68

Carien-69

Carien-71

Carien-73

Carien-76

Carien-78

June 10th, 2016|Family Shoots|0 Comments

Leave A Comment