Klein Daniël is reeds die derde pasgebore babatjie wat ek die jaar afneem en al die “baby-candy” is genoeg om enige iemand broeis te maak! Sy ouers wou spesifiek meestal swart en wit foto’s hê en ek is mal oor die sagtheid daarvan! Christiaan en Mariëtte, baie dankie vir die geleentheid om julle pragtige baba te kon afneem. Geniet elke oomblik van hierdie kosbare tyd!

March 17th, 2013|Newborn Shoots|0 Comments

Leave A Comment