Monthly Archives: December 2013

//December

Oliver’s Christening

Catherine has been living abroad for many years in some of the most amazing countries and is now married to a loving American husband. But, for their first born's Christening they chose to come to the picturesque Hemel-en-Aarde valley to celebrate this special occasion with friends and family. After a beautiful private ceremony, everyone sent Oliver their blessings by lighting a sparkle for him, because the wind was not allowing any candles to burn for longer than a few seconds! This however just added to the festive and joyous atmosphere of the day, which was rounded off by some great bubbly and a delectable spread for lunch. Thanks so much Catherine for choosing me to document this momentous occasion and treasured family gathering for you. I wish you all the best and hope that the photos does the day some justice!

December 18th, 2013|Family Shoots|0 Comments

Niehaus Familie

Die Niehause is familie van goeie vriende van ons en dit was so lekker om hulle te ontmoet tydens hul onlangse besoek aan die Kaap. Hierdie fotosessie was weer een van daai waar als net perfek saamwerk en die mooiste foto's amper moeiteloos geskep word! Die twee pragtige dogtertjies met hulle spontane persoonlikhede en uitdrukkingsvolle gesiggies is enige fotograaf se droom! Karen, dankie dat jy my gevra het om jou gesin af te neem, dit was 'n groot voorreg!

December 17th, 2013|Family Shoots|0 Comments

Loubser Gesin

Dis altyd vir my so lekker om goeie vriende af te neem, veral as die fotosessie sorg dat ons paaie na 'n lang tyd weer 'n slag kruis. Ek en Wilhelm het mekaar op Universiteit ontmoet en daarna nog gereeld saam gekuier, maar terwyl ons oorsee was is hy getroud en dit was die eerste keer dat ek sy pragtige vrou en twee dierbare seuntjies ontmoet. Ek hoop hierdie is weer die begin van nog baie kuiers saam. Dankie dat julle my gekies het om julle af te neem, dit was heerlik! Geniet die foto's!

December 16th, 2013|Family Shoots|1 Comment

Mollers

Ilze en Henk het onlangs uitgevind hulle verwag hulle eerste babatjie en wou 'n paar mooi foto's hĂȘ om die aankondiging aan vriende en familie te maak. Hulle is so 'n liefdevolle en prettige paartjie, hierdie babatjie is baie gelukkig om hulle as ouers te kry!

December 14th, 2013|Maternity Shoots|0 Comments