Die Niehause is familie van goeie vriende van ons en dit was so lekker om hulle te ontmoet tydens hul onlangse besoek aan die Kaap. Hierdie fotosessie was weer een van daai waar als net perfek saamwerk en die mooiste foto’s amper moeiteloos geskep word! Die twee pragtige dogtertjies met hulle spontane persoonlikhede en uitdrukkingsvolle gesiggies is enige fotograaf se droom! Karen, dankie dat jy my gevra het om jou gesin af te neem, dit was ‘n groot voorreg!

N-29

N-30

N-1

N-2

N-3

N-5

N-4

N-6

N-8

N-9

N-7

N-11

N-12

N-14

N-15N-16

N-17N-18

N-19

N-22N-20

N-21

N-23

N-24

N-25

N-26

N-27

N-28

N-44

N-37

N-43

N-42

N-41

N-40

N-38N-39

N-36

N-35

N-33N-34

N-31

December 17th, 2013|Family Shoots|0 Comments

Leave A Comment