Family Shoots

/Family Shoots

Anderson Family

On a very windy day in Kommetjie I had the wonderful privilege to photograph this beautiful family. They got together from all over with their families for their mom's 70th birthday. It is one of the most beautiful and precious things in life when there is so much love and laughter shared amongst family members and it is visible in each and every one of these photos. It was such a pleasure to meet all of you!

April 4th, 2015|Family Shoots|0 Comments

Sunset on the beach

I had a wonderful time with this beautiful family on Gordon's Bay beach recently. Except for a little wind, it was a perfect evening with a beautiful sunset and these two cutie pies just completes the picture! Thanks for asking me to take these photos, it was a privilege! Enjoy!

March 30th, 2015|Family Shoots|0 Comments

Jaco and Saige

This beautiful father and daughter session is enough to make your heart melt. Not only is Saige as gorgeous and free spirited as her name, but she clearly loves her dad to the moon and back. Her love and respect for him is visible in every photo. It was the most perfect evening in Gordon's Bay and with Saige peacefully playing in the sand during a magnificent sunset there wasn't a better way for them to say goodbye to her grandparents on the last day of their visit. And to top it off, they'll now have these photos to remember those precious moments forever!

March 26th, 2015|Family Shoots|0 Comments

Opperman gesin

Die Opperman gesin het nog 'n pragtige seuntjie ryker geword! Alhoewel hulle tans in Seychelles woon was dit groot 'n voorreg vir my om ook die kosbare tyd in hulle lewe te kon vasvang tydens hulle onlangse kuier in Suid-Afrika. Dit was 'n heerlike ontspanne fotosessie in hulle huis waar elkeen doen wat hulle elke dag doen. Baie dankie dat ek weer julle foto's kon neem, ek het dit geweldig baie geniet! Geniet julle oulike seuntjies en hoop ons sien mekaar gou weer!

October 30th, 2014|Family Shoots, Newborn Shoots|0 Comments

Fourie Gesin

Dit was n reuse plesier om die pragtige Fourie gesin af te neem! Terblanche het besluit om vir Marcia gesinsfoto's as 'n verjaarsdag geskenk te gee en om dit ekstra spesiaal te maak het ons die foto's op die dag van haar verjaarsdag geneem! Klein Ethan was 'n ster en het met sy oulike, ondeunde gesiggie en dierbare geaardheid gesorg vir fantastiese foto's. Baie dankie aan die Fourie gesin dat julle my gekies het om die spesiale tyd in julle lewe vas te vang. Dit was 'n groot voorreg! Hoop jy hou van jou geskenk Marcia! ;-)

October 26th, 2014|Family Shoots|0 Comments

Rudolf de Lange

Ek het omtrent 'n jaar gelede die pragtige seuntjie vir die eerste keer ontmoet en afgeneem en wat 'n wonderlike voorreg was dit om te kon sien hoe hy grootword! Hy gaan verseker eendag 'n baie handige man wees om op die plaas te hê. Gedurende ons fotosessie het hy kliphard geboer. Hy het sy rondtes by die dam gedoen, stoep gevee, gekap met sy hamer, gaan kyk na die nuwe lote in die wingerd en sommer 'n paar stompies vasgekap, trekker en kaskar gery en lekker baie rondgehardloop! Hy is so vrolik en lewenslustig, mens kan nie help om konstant te glimlag as jy in sy teenwoordigheid is nie. Een van die kosbaarste oomblikke was toe ons probeer het om vining 'n foto van mamma en pappa op hulle eie te neem. Rudolf het ons letterlik net 'n paar sekondes gegee voor hy besluit het om in te val [...]

September 6th, 2014|Family Shoots|0 Comments

Keam, Jup and Tyra

Keam and Jup are the owners of the Belgian restaurant, De Brasserie, in Strand and are such a delightful couple! I had a great time photographing them and Keam's daughter Tyra. I look forward to visiting their restaurant soon as I have only heard great things about it. If you haven't done so yet, go pay them visit! Hope you enjoy the photos.

August 30th, 2014|Family Shoots|0 Comments

Hettie en Sam

Hettie is my man se oudste sussie. Hulle woon al vir meer as 10 jaar in Amerika en dit was heerlik om weer 'n slag saam met haar en haar pragtige dogtertjie te kuier tydens hul onlangse besoek. Ons het vir 'n naweek saam met hulle en my skoonouers Franskraal toe gegaan en die geleentheid aangegryp om bietjie foto's te neem van die twee. Dit was 'n lieflike stil herfsaand met die mooiste sonsondergang en Sam se sonnige geaardheid het perfek gepas by haar vrolike klere! Kon nie vra vir beter nie. Geniet!

August 3rd, 2014|Family Shoots|3 Comments

Grobler Familie

Die Groblers is dierbare vriende wat ons baie na aan die hart lê. Dit was 'n 'n groot voorreg om hulle te kon afneem en hope pret! Ek is so bly ek kon 'n paar oomblikkies vasvang wat elkeen van hulle uniek maak en die pragtige verhoudings in hulle gesin sigbaar maak. Dit was 'n esktra vreugde dat Willem se ouers uit Namibie ook kon deel wees van die foto sessie. Baie dankie vir julle vriendskap, julle is 'n groot inspirasie vir ons en elke oomblik saam met julle is spesiaal. Hoop julle geniet die foto's so baie soos ek! ;-)

July 9th, 2014|Family Shoots|0 Comments

Rebecca

I can't believe it's already been 8 months since I took this cutie's newborn pics! And as adorable as she was then, she is now just a bigger bundle of absolute kissable, cuddly baby-love! I've edited all these photos with a smile on my face, hope they make you smile too. Enjoy!

June 14th, 2014|Family Shoots|1 Comment