Dit was ‘n absolute plesier en voorreg om die pragtige Coetzee gesin weer te kon afneem! Hulle is so spontaan en liefdevol, almal lag maklik en boonop is die kinders mal daaroor om afgeneem te word! Baie dankie vir ‘n heerlike fotosessie. Ek hoop die oumas en oupas is mal oor hulle Kersgeskenk!
Leave A Comment