Mandi het my gekontak om foto’s te laat neem vir SARIE Tydskrif se Voorbladgesig kompetisie. Sy was aanvanklik baie huiwerig oor of sy dit wil doen of nie, maar ek is SO bly sy het op die ou end tog besluit om voort te gaan daarmee. Mandi is geweldig sportief en die foto-nemery was vir haar ‘n nuwe ding, maar sy is een van die mees fotogeniese mense wat ek nog afgeneem het. En ek is mal oor haar “look”! Hoop jy hou so baie van die foto’s soos ek Mandi!

April 11th, 2011|Portrait Shoots|6 Comments

6 Comments

  1. Karin Struwig May 19, 2011 at 4:59 am

    Helette, hierdie foto’s is verskriklik mooi en wat ‘n fotogeniese model! Ek is mal oor die stel met die grafitti in die agtergrond, regtig pragtig!

  2. Helette May 19, 2011 at 5:17 am

    Dankie Karin!

  3. Phia May 24, 2011 at 3:07 am

    Baie baie mooi!!

  4. Carina May 30, 2011 at 6:20 am

    Ek moet sê, die agtergrond het baie mooi saam met Mandi se “look” gewerk – cool keuse!!!
    Beautiful!!!

  5. Gina Swart June 14, 2011 at 3:28 am

    Pragtige fotos met beide agtergronde – werk baie goed met haar look. Kan nie glo sy was huiwerig nie. Sy is stunning!!

  6. Karien June 15, 2011 at 1:37 am

    Mandi was saam met my in die klas op laerskool! Die look wat sy nou het is so anders maar sy is PRAGTIG! Wow Mandi!

Leave A Comment