Ek het vir Leana ongeveer twee jaar terug ontmoet toe ons foto’s geneem het vir die eerste Sarie voorbladgesig kompetisie. Sy het toe reeds met die grootste deernis vir my vertel van haar geliefde Husky, Lady. Ek was dus baie opgewonde toe sy my vra om foto’s te neem van hulle twee saam. Sy het vir Lady ongeveer 6 jaar terug aangeneem en haar sodoende gered uit geweld en mishandeling en vir haar ‘n nuwe kans op die lewe gegee. Sy help ook gereeld uit as vrywilliger by die Helderberg Dierewelsyn. Leana is duidelik baie lief vir diere en die band tussen haar en Lady is baie sterk. Dit was vir my ‘n voorreg om die spesiale foto’s te kon neem, dankie Leana!

Lady-25

Lady-21

Lady-22

Lady-18

Lady-19Lady-20

Lady-14

Lady-13

Lady-3

Lady-2

Lady-12Lady-15

Lady-17

Lady-28

Lady-27

Lady-30

October 14th, 2013|Portrait Shoots|0 Comments

Leave A Comment