Monthly Archives: November 2013

//November

Coetzee Gesin

Dit was 'n absolute plesier en voorreg om die pragtige Coetzee gesin weer te kon afneem! Hulle is so spontaan en liefdevol, almal lag maklik en boonop is die kinders mal daaroor om afgeneem te word! Baie dankie vir 'n heerlike fotosessie. Ek hoop die oumas en oupas is mal oor hulle Kersgeskenk!

November 23rd, 2013|Family Shoots|0 Comments

Pierson Family

This cute little flower arranger is choc-full of personality! She was very dedicated to her floral arrangements during the shoot, but together with her sassy personality it created quite a good story board in the end! Thanks so much for letting me photograph your lovely family Karon. I hope you enjoy the pictures!

November 22nd, 2013|Family Shoots|1 Comment

Schoonwinkel gesin

Die Schoonwinkels het nog 'n pragtige seuntjie ryker geword sedert ek hulle in Maart afgeneem het en het foto's nodig gehad vir sy doop. Klein Benji is te oulik vir woorde en net so vriendelik en maklik om af te neem soos sy ouboet, alhoewel hy nie die slag so baie lus was vir foto's soos die vorige keer nie... Maar dis juis die spontaniteit en onvoorspelbaarheid van kinders wat dit vir my so lekker maak om hulle af te neem. Hulle is vir so 'n kort rukkie klein en ons as ouers probeer desperaat vasklou aan elke herinnering van hoe hulle lyk en wat hulle sĂȘ en doen. En net so is al die emosies wat hulle binne 'n uur kan deurwerk kosbare herinneringe! Baie baie dankie dat julle my weereens die vorige gegun het om julle te kon afneem. Ek waardeer dit geweldig baie!

November 14th, 2013|Family Shoots|0 Comments

Jean van der Westhuizen

Dis die derde keer dat ek die voorreg het om die pragtige gesin af te neem en die slag het hulle 'n baba boetie ryker geword. Baie geluk, mag hy vir julle baie vreugde bring!!

November 4th, 2013|Family Shoots|0 Comments