Monthly Archives: August 2013

//August

De Lange Familie

Ek en Elrike was saam op skool en dit was so lekker om haar weer te sien en haar familie te ontmoet. Ons het die foto's geneem op haar ouers se pragtige plaas in Jonkershoek. Dit was koud en nat en die weer was onheilspellend, maar klein Rudolf se glimlaggie en sonnige geaardheid kan enige dag ophelder! Hy is so pragtig en vriendelik en dierbaar mens kan net nie genoeg van hom kry nie. Dit was moeilik om foto's te kies vir die blog, want sy vrolike gesiggie het van elke sessie 'n storie gemaak. Eers het 'n ou mobile van sy ma hom vermaak en daarna het hy baie lekker met 'n peer gespeel. Ons kon vir 'n kort rukkie buite foto's neem toe die sonnetjie uitkom en toe het die growwe bas van 'n boom en jasmyn blommetjies gesorg vir groot opwinding. Terug in die huis terwyl ons [...]

August 31st, 2013|Family Shoots|0 Comments

De Villiers Maternity

I met this loving couple on a glorious balmy winter afternoon (one of only few we've seem to have had lately)! They are super excited about the arrival of their miracle baby and she is going to be so blessed to have these two wonderful people as parents. This session was at the same time so much fun and very special, complete with a beautiful sunset as a perfect ending. Thanks Sara and Jean, I can't wait to meet your little girl!

August 24th, 2013|Maternity Shoots|0 Comments