Leandra en Wian is twee sulke gemaklike, vriendelike en warm mense, ‘n paar minute na ek hulle ontmoet het het hulle reeds soos ou vriende gevoel! Hulle is so pragtig saam en so verlief, dit was ‘n fees om hulle af te neem. Ek kan nie wag om die beeldskone klein Leah te ontmoet nie! Dankie dat ek die spesiale tyd in julle lewe kon vasvang, ek hoop julle geniet dit foto’s!

Leandra-11

Leandra-4

Leandra-2

Leandra-3

Leandra-5

Leandra-6

Leandra-8

Leandra-10

Leandra-12

Leandra-7

Leandra-14Leandra-15

Leandra-17

Leandra-21

Leandra-23

Leandra-27

Leandra-25

Leandra-28

Leandra-30

Leandra-29

Leandra-26

Leandra-34

Leandra-35

Leandra-36

Leandra-37

Leandra-38

Leandra-39

Leandra-41

Leandra-40

Leandra-42

Leandra-44

Leandra-45

Leandra-46

May 3rd, 2014|Maternity Shoots|0 Comments

Leave A Comment