Gena en Kruger is sulke lekker gemaklike mense. As jy hulle ontmoet voel dit sommer asof jy hulle jare lank al ken! Hulle en hulle pragtige twee kindertjies is so vol energie en lewenslus, dis skoon aansteeklik. Dit was heerlik om julle gesin te ontmoet, ek het die tydjie saam met julle terdee geniet!
I am speechless!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
They are beautiful
Thank you
WOW!! Dis stunning julle!! Wat ‘n pragtige gesin!! Love die foto’s =)
Baie oulike foto’s julle! Dis so natural, dis regtig great!
Beautiful, I love this so much, miss you my gorgeous family!!
stunning !!!! lief vir julle xxxx
Jy het ‘n ongelooflike artistieke aanvoeling. Jou foto’s is fantasties. xx