Franci en Craig is ‘n pragtige paartjie en so gemaklik in mekaar se geselskap dat hulle baie gou dood natuurlik voor my lens was. Dit het my die voorreg gegun om elke emosie en spesiale oomblikkie tussen hulle werklik te kon vasvang. Hulle liefde vir mekaar straal uit elke foto en die sagtheid en teerheid wat daarmee saamgaan maak dit ekstra mooi. Hierdie dogtertjie is voorwaar gelukkig om die twee vir ouers te kry en in soveel liefde ontvang te word!

Snyders-26

Snyders-3

Snyders-2

Snyders-6Snyders-5

Snyders-7

Snyders-11

Snyders-8

Snyders-12

Snyders-13

Snyders-14

Snyders-16

Snyders-29

Snyders-17

Snyders-18

Snyders-20

Snyders-21

Snyders-24

Snyders-25

Snyders-23

Snyders-19

Snyders-22

Snyders-27

Snyders-28

April 12th, 2014|Maternity Shoots|0 Comments

Leave A Comment