Jean en Elonya het nog ‘n pragtige dogtertjie ryker geword en ek was so bevoorreg om vir Ava ook te kon afneem. Sy is die rustigheid vanself en dit was ‘n absolute plesier om so ‘n geborge en tevrede pasgebore babatjie te kon afneem. Dit laat my altyd in verwondering oor God se grootheid as ek so van aangesig tot aangesig een van Sy grootste wonderwerke aanskou…

September 9th, 2010|Newborn Shoots|2 Comments

2 Comments

  1. Tanya December 9, 2010 at 5:08 am

    Helette hierdie fotos is beautiful!!

  2. Jeanne-Louise February 6, 2011 at 10:52 pm

    Helette, jy gaan verseker eendag al my babatjies afneem!

Leave A Comment