Dis so lekker om te deel in die vreugde van ‘n nuwe babatjie wat oppad is, veral as die mamma ‘n goeie vriendin is. Ek kan nie wag om vir boetie Juan te ontmoet nie. Geniet die laaste paar dae van jou swangerskap Adeline, jy lyk pragtig!
Save my name, email, and website in this browser for the next time I comment.
Leave A Comment