Dit was’n groot voorreg om die Engelbrechts te kon afneem in hulle pragtige huis in Durbanville. Klein Sias kruip sommer dadelik in mens se hart in. Die oulike rooikop seuntjie het dit reggekry om in minder as twee weke selfs die honde se guns te wen en dit was so mooi om te sien hoe koesterend en beskermend hulle teenoor hom optree!

Ek is baie trots daarop dat Mooi Getroudes hierdie fotosessie op hule blog geplaas het!

Sias-21

Sias-70

Sias-71

Blog35

Sias-20

Sias-22

Sias-23

Sias-25

Blog36

Sias-30

Sias-31

Sias-32

Sias-26

Sias-29

Sias-43

Sias-44

Sias-45

Sias-42

Sias-37

Sias-39

Sias-34

Sias-47

Sias-48

Sias-49

Sias-50

Sias-51

Sias-52

Sias-56

Sias-57

Sias-61

Sias-60

Sias-53

Sias-66

Sias-68

Sias-64

Sias-65

August 1st, 2014|Newborn Shoots|3 Comments

3 Comments

  1. colette September 8, 2014 at 3:03 am

    Mooiste Sias baba!!! Pragtige fotos! Mens kan die warmte van die huis voel! pappa en mamma kan trots wees!

  2. Chrisna Strydom January 8, 2015 at 11:27 pm

    Pragtige klein dingetjie en mooie gesin! Ek LIEF die bietjie van die huis wat ons kan sien, ek dink julle moet vir ons ‘n shoot doen van hul mooi huis, vir The Pretty Blog of so, dit lyk stunning!

  3. Helette February 10, 2015 at 2:57 am

    Hi Chrisna! Dis werklik ‘n pragtige huis en die man het meeste van die werk self gedoen. Dis nogal ‘n goeie voorstel, ek sal hulle bietjie laat weet!

Leave A Comment