Die Schoonwinkels het nog ‘n pragtige seuntjie ryker geword sedert ek hulle in Maart afgeneem het en het foto’s nodig gehad vir sy doop. Klein Benji is te oulik vir woorde en net so vriendelik en maklik om af te neem soos sy ouboet, alhoewel hy nie die slag so baie lus was vir foto’s soos die vorige keer nie… Maar dis juis die spontaniteit en onvoorspelbaarheid van kinders wat dit vir my so lekker maak om hulle af te neem. Hulle is vir so ‘n kort rukkie klein en ons as ouers probeer desperaat vasklou aan elke herinnering van hoe hulle lyk en wat hulle sĂȘ en doen. En net so is al die emosies wat hulle binne ‘n uur kan deurwerk kosbare herinneringe! Baie baie dankie dat julle my weereens die vorige gegun het om julle te kon afneem. Ek waardeer dit geweldig baie!

S-9

S-1

S-3

S-22

S-4

S-24

S-32

S-33

S-34

S-35

S-39

S-20S-19

S-18

S-25

S-26

S-13

S-14

S-15

S-30

S-28

S-29

S-38

S-42

S-41

S-45

S-47

November 14th, 2013|Family Shoots|0 Comments

Leave A Comment