Hierdie foto’s is pure lekkerte! Mens kan nie help om te glimlag terwyl jy daarna kyk nie. Amelia is net een bondeltjie vreugde! Sy het die dierbaarste, aansteeklikste laggie wat sonder enige moeite uit haar lyfie borrel! En daai wange vra mos om opgesoen te word! Ek het die foto’s so geniet, dit was moeilik om net ‘n paar uit te kies vir die blog. Sharon en Rudie, nogmaals dankie vir die wonderlike voorreg om julle te kon afneem. Dit was heerlik!

April 3rd, 2013|Family Shoots|2 Comments

2 Comments

  1. Annelize April 23, 2013 at 11:03 pm

    Pragtig Helette! Jy’s heeltemal reg – mens kannie help om te smile as jy na die fotos kyk nie… Dis die cuteste dingetjie en regtig ‘n pragtige familie. Jou fotos is net beautiful, soos gewoonlik. xx

  2. Helette April 24, 2013 at 10:48 am

    Dankie Annelize! 🙂

Leave A Comment