Annadore het ‘n wonderlike geleentheid gekry om vir twee jaar oorsee te gaan werk. Sy wou voor haar vertrek ‘n paar foto’s saam met haar ma neem. Ek het die voorreg gehad om een van die Kaap se mooiste sonsondergange saam met die twee pragtige en gesellige dames te spandeer. Alle voorspoed met die nuwe avontuur Annadore! Dit was heerlik om julle te ontmoet en af te neem.
Leave A Comment