Wat ‘n wonderlike voorreg om vir klein Jana te kon ontmoet en afneem! Nadat ek vir Gerhard en Janien ontmoet het tydens die neem van hul swangerskap foto’s was hulle so opgewonde oor die koms van hulle dogtertjie dat ek self begin uitsien het na haar koms. En is sy nie die pragtigste ou babatjie nie! Stroopsoet en doodrustig, nes haar ouers. Mag sy vir julle nog baie jare se vreugde en geluk bring!
Leave A Comment