Dit was so lekker om die Hoffman gesin na twee jaar weer te sien en ‘n groot voorreg om hulle ‘n tweede keer te kon afneem. Dis wonderlik om te sien hoe die kindertjies grootword en ontwikkel. Hulle was deur die hele fotosessie stroopsoet en het so mooi saamgewerk. Dit was ‘n fees om julle af te neem! Hoop julle geniet die foto’s!
Leave A Comment