Die Groblers is dierbare vriende wat ons baie na aan die hart lê. Dit was ‘n ‘n groot voorreg om hulle te kon afneem en hope pret! Ek is so bly ek kon ‘n paar oomblikkies vasvang wat elkeen van hulle uniek maak en die pragtige verhoudings in hulle gesin sigbaar maak. Dit was ‘n esktra vreugde dat Willem se ouers uit Namibie ook kon deel wees van die foto sessie. Baie dankie vir julle vriendskap, julle is ‘n groot inspirasie vir ons en elke oomblik saam met julle is spesiaal. Hoop julle geniet die foto’s so baie soos ek! 😉
Leave A Comment