Gerhard en Janien word eersdaags ‘n baba dogtertjie ryker en wou die laaste paar kosbare oomblikke van haar swangerskap vasvang voor Jana kom. Ons het bietjie in Stellenbosch se strate rondgeloop en ‘n melkskommel by Melissa’s geniet toe die hitte te veel raak. Ek het lanklaas iemand ontmoet wat so maklik lag soos Janien, sy borrel van vreugde! Dit was ‘n plesier om hulle af te neem!

September 12th, 2010|Maternity Shoots|2 Comments

2 Comments

  1. Janien December 13, 2010 at 10:47 pm

    Helette jy het ons so op ons gemak laat voel en het die mees ongelooflikste foto’s geneem. Dis herhinneringe wat ons altyd vasgevang sal he.
    Baie dankie vir die voor- en na swangerskap foto’s! Ons gaan beslis weer op jou knoppie druk om ons spesiale oomblikke te koester!

  2. Helette December 14, 2010 at 12:35 am

    Baie dankie Janien!! Ek waardeer dit geweldig baie!

Leave A Comment