Dit was n reuse plesier om die pragtige Fourie gesin af te neem! Terblanche het besluit om vir Marcia gesinsfoto’s as ‘n verjaarsdag geskenk te gee en om dit ekstra spesiaal te maak het ons die foto’s op die dag van haar verjaarsdag geneem! Klein Ethan was ‘n ster en het met sy oulike, ondeunde gesiggie en dierbare geaardheid gesorg vir fantastiese foto’s. Baie dankie aan die Fourie gesin dat julle my gekies het om die spesiale tyd in julle lewe vas te vang. Dit was ‘n groot voorreg! Hoop jy hou van jou geskenk Marcia! 😉

Fourie-15

Fourie-14

Fourie-17

Fourie-11

Fourie-12

Fourie-31

Fourie-2

Fourie-1

Fourie-4

Fourie-32

Fourie-33Fourie-35

Fourie-36

Fourie-38

Fourie-39

Fourie-45

Fourie-43

Fourie-42

Fourie-44

Fourie-46

Fourie-34

Fourie-28Fourie-27

Fourie-26

Fourie-20

Fourie-19

Fourie-18

Fourie-33

Fourie-40

Fourie-50

Fourie-48

Fourie-49

Fourie-51

Fourie-53

Fourie-54

Fourie-9

Fourie-8

October 26th, 2014|Family Shoots|0 Comments

Leave A Comment