Ek kon nie vra vir ‘n beter fotosessie om die nuwe jaar mee af te skop nie! Ilze-Mare het my gevra om foto’s te neem van haar en haar man saam met haar ouers en broers en susters. Hulle woon almal verspreid oor die land en dis duidelik dat hulle absoluut die meeste maak van elke oomblik wat hulle almal saam kan wees. Dis net ‘n plesier om sulke vriendelike en vreugdevolle mense af te neem wat oorloop van die lewenslus! Dankie vir die geleentheid, dit was ‘n voorreg om julle af te neem en ‘n tydjie saam met julle te spandeer. Alles van die beste vir 2012!

December 18th, 2011|Family Shoots|3 Comments

3 Comments

  1. Ilze Moller January 13, 2012 at 5:45 am

    Dankie Helette vir die stunnings foto’s! Dit was soveel pret gewees!

  2. joalet January 13, 2012 at 11:50 pm

    BAIE BAIE DANKIE Helette!!!!

    Dit was voorwaar prettig om die middag saam met jou te kon kuier en baie lag so tussendeur al die fotos. Dankie vir al jou geduld en moeite. Die fotos is STUNNING!!!!!!!! Kan nie wag om alles te sien nie.

    joalet

  3. Elzeth Fourie January 16, 2012 at 10:45 pm

    Baie dankie helette, dis pragtig.
    Hierdie ma is so trots op haar kinders.
    Onthou volgende keer is ons baie meer met nog skoonfamilie en dalk kleinkinders??????
    Baie baie dankie

Leave A Comment