Ek is so dankbaar dat ek uiteindelik die pragtige gesin kon afneem! Ek en Martine was saam op skool in Stellenbosch, maar hulle woon tans in Upington. Sedert 2011 probeer ek en sy bymekaar uitkom om geseinsfoto’s te neem, en ten spyte van baie kreatiewe reelings het ons dit nou eers reggekry! Martine, dit was heerlik om die middag saam met julle deur te bring en julle kan met reg trots wees op julle pragtige kindertjies!

Burger-10

Burger-14

Burger-7

Burger-4

Burger-3

Burger-42

Burger-41

Burger-19

Burger-18

Burger-17

Burger-38Burger-39

Burger-43

Burger-20

Burger-60Burger-61

Burger-22

Burger-62Burger-65

Burger-55Burger-56

Burger-24

Burger-67

Burger-73

Burger-77

Burger-71

Burger-72

Burger-28

Burger-26

December 21st, 2015|Family Shoots|0 Comments

Leave A Comment